Verskil tussen weergawes van "Louisiana"

71 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
k
 
=== Plantasies ===
[[Lêer:Oak Alley Plantation (7570433730).jpg|duimnael|Oak Alley Plantation: herehuis met eikelaning]]
[[Lêer:Madewood house.jpg|duimnael|Die Madewood-herehuis in Napoleonville, wat deur 19de eeuse suikerplantasie-eienaars gebou is, is tans 'n nasionale historiese monument]]
Die Louisiaanse plantasiestelsel het sy historiese en geografiese oorsprong in 18de eeuse boerderye wat langs die deelstaat se bayous en riviere gevestig is. Planters het die vrugbare grond aanvanklik vir die verbouing van indigo en tabak gebruik, maar dié gewasse is vinnig vervang deur katoen in Noord-Louisiana en suikerriet in die warmer suidelike streke van die deelstaat.
 
102 221

wysigings