Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

25 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Administrateur CommonsDelinker vervang "CarteLocal.png" met "Localisation_de_l'ile_de_Clipperton.png" omrede: File renamed: old name is not meaningful
Tydens die [[Hervormingsoorlog]] is op [[5 Februarie]] [[1857]] ’n liberale grondwet vir Meksiko uitgereik wat die invloed van die Rooms-Katolieke Kerk beperk het, waarteen konserwatiewe kragte gestry het. In die winter [[1861]]/[[1862|62]] het Meksiko in ’n skuldkrisis beland wat tot die besetting van dele van die golfkus deur Frankryk, Spanje en die [[Verenigde Koninkryk]] gelei het. Op [[1 Desember]] [[1861]] het die [[Franse intervensie in Meksiko|Franse intervensie]] onder keiser [[Napoleon III van Frankryk]] begin en die [[Tweede Meksikaanse Keiserryk]] (1864–1867) met die Oostenrykse aartshertog [[Maksimiliaan I van Meksiko|Maksimiliaan I]] van [[Habsburg]] as keiser is gestig. Die Republikeine onder [[Benito Juárez]] het na [[Monterrey]] gevlug. Ná die uitsetting van Franse soldate deur die Verenigde State en die teregstelling van Maksimiliaan I is die Tweede Republiek in [[1867]] uitgeroep, nadat Benito Juárez op [[15 Julie]] 1867 Meksikostad bevry het.
 
[[Lêer:CarteLocalLocalisation de l'ile de Clipperton.png|duimnael|Ligging van die [[Clipperton]]-eiland voor die kus van Meksiko]]
In [[1905]] is die suidelike [[Clipperton]]-eiland beset, wat ná ’n bemiddeling van die [[Italië|Italiaanse]] koning [[Viktor Emanuel III van Italië|Viktor Emanuel III]] in [[1931]] aan Frankryk oorhandig en op [[12 Junie]] [[1935]] amptelik in besit geneem is.
 
6 414

wysigings