Verskil tussen weergawes van "Allan Hendrickse"

geen wysigingsopsomming nie
(+ Inligtingskas)
}}
 
Eerwaarde '''Helenard Joe Hendrickse''' algemeen bekend as Allan Hendrickse) ([[22 Oktober]] [[1927]] - [[16 Maart]] [[2005]]) was 'n [[Suid-Afrika]]anse politikus, prediker en onderwyser. Hy is in [[Uitenhage]] in die [[Oos-Kaap]] gebore en het van 'n [[hartaanval]] op [[Port Elizabeth]] se lughawe gesterf. Hy het by die [[Universiteit van Fort Hare]] in die [[Oos-Kaap]] gestudeer waar hy vir [[Nelson Mandela]], [[Walter Sisulu]], en [[Robert Mugabe]] ontmoet het.
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.capetimes.co.za/index.php?fSectionId=271&fArticleId=2460780 Obituary in ''The Cape Times'']
 
<br />
{{Suid-Afrikaanse-politikus-saadjie}}