Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

15 grepe bygevoeg, 4 jaar gelede
}}
 
[[Beeld:Mammuthus Size comparison.jpgpng|thumb|’n Vergelyking van verskillende mammoetspesies met die mens.]]
’n Studie in 2010 het daarop gedui dat die skeiding tussen die mammoet en Asiatiese olifant sowat 5,8&nbsp;miljoen tot 7,8&nbsp;miljoen jaar gelede plaasgevind het, terwyl die Afrika-olifant tussen 6,6&nbsp;miljoen en 8,8&nbsp;miljoen jaar gelede van ’n vroeëre gemeenskaplike voorouer afgeskei het.<ref> Rohland, N.; Reich, D.; Mallick, S.; Meyer, M.; Green, R. E.; Georgiadis, N. J.; Roca, A. L.; Hofreiter, M. (2010). Penny, David, ed."Genomic DNA Sequences from Mastodon and Woolly Mammoth Reveal Deep Speciation of Forest and Savanna Elephants". PLoS Biology 8 (12): e1000564. doi:10.1371/journal.pbio.1000564.PMC 3006346. PMID 21203580</ref>
 
[[Beeld:Lyuba.jpg|thumb|links|180px|Lyuba, ’n [[mummie|gemummifiseerde]] wolhaarmammoetkalf.]]
Die Columbiaanse mammoet het uit ’n groep ''M. trogontherii'' ontwikkel wat sowat 1,5&nbsp;miljoen jaar gelede oor die [[Beringstraat]] na Noord-Amerika getrek het. Die wolhaarmammoet het in Siberië uit die ''M. trogontherii'' ontwikkel. Wolhaarmammoete het sowat 100&nbsp;000 jaar gelede hul verskyning in Noord-Amerika gemaak.<ref name="Lister 2007 12 43">Lister, A.; Bahn, P. (2007). Mammoths - Giants of the Ice Age (3 ed.). Londen: Frances Lincoln. ISBN 978-0-520-26160-0</ref>
 
==Uitsterwing==
2

wysigings