Verskil tussen weergawes van "Kanaal"

87 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Finowkanal-treidel.jpg|duimnael|links|Perde word gebruik om 'n sleepboot te trek.]]
 
Die eerste kanale is gebruik om water na landerye aan te lê. Vroeë beskawings, soos in [[Antieke Egipte]] en [[Mesopotamië]], het reeds kanale vir besproeiing aangelê. In [[Sjina]] met mense begin om riviere bevaarbaar te maak deur water op te dam, asook die rivierriviere te verdiep en te verbreed. Later het mense begin om nuwe kanale te grawe, sodat meanders (kronkels) en vlak gedeeltes uitgesny kon word. Hulle het ook begin om sluise aan te lê.
 
Die eerste kanale waswat relatiefvir kleindie envervoer hetvan paaiegoedere langsgebruik hulleis, gehadwas relatief klein. Bote het nie enjins gehad nie en moes meestal deur mense of [[perd]]e van die kant af getrek word. Paaie is soms langs kanale hiervoor aangelê. In die 19de eeu is [[stoomenjin|stoombote]] gebruik om sleepbote oor breër riviere te trek of te stoot. Na die [[Tweede Wêreldoorlog]] is skepe met enjins op kanale gebruik, en het die skepe al groter begin word. Talle kanale is verbreed en klein skepe wat nie meer winsgewend was nie is deur groter skepe vervang.
 
Voor die koms van spoorweë was vervoerdit oor wateraansienlik goedkoper en vinniger om goedere oor water as oor land te vervoer.
 
== Eksterne skakels ==