Verskil tussen weergawes van "Blesbok"

5 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
| synonyms =<center>''Damaliscus dorcas phillipsi''</center>
}}
Die '''Blesbokblesbok''' (''Damaliscus pygargus phillipsi'') is 'n groot [[wildsbok]] wat in die [[Hoëveld]]e van [[Suid-Afrika]] aangetref word.
 
'n Volwasse blesbok het 'n gemiddelde massa van 80&nbsp;kg en 'n hoogte van 95&nbsp;cm. Die bul het horings wat 51&nbsp;cm lank kan word. Die dier se naam verwys na die wit "bles" op sy voorgesiggesig. Ook sy pens, kruise en bene is baie ligter as die res van die liggaam.
 
==Sien ook==