Verskil tussen weergawes van "Nywerheid"

288 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
Nywerheid
k (Winstonza het bladsy Industrie na Nywerheid geskuif: Algemene Afrikaanse term)
(Nywerheid)
[[Lêer:FabrykiPoznańskiego.jpg|duimnael|270px|'n Industriële gebiedNywerheidsgebied]]
 
'''IndustrieNywerheid''' (van [[Latyn]]sof ''Industria'industrie''', "bedrywigheid", "ywer") verwys na die produksie van goedere in 'n [[ekonomie]].<ref>[http://dictionary.reference.com/browse/industry Industry | Define Industry at Dictionary.com]</ref> Dit word gekenmerk deur die vervaardiging en verwerking van materiële goedere of artikels in [[fabriek]]e en ondernemings. Dit word verder gekenmerk deur 'n hoë graad van meganisering en outomatisering (industrialisasie genoem), in teenstelling tot die ambagtelike vorm van produksie.
 
Tydens die [[Industriële RevolusieNywerheidsrevolusie]] het die vervaardigingsbedryf 'n belangrike sektor van produksie en arbeid in Europese en Noord-Amerikaanse lande geword. Dit het plaasgevind deur vinnige, opeenvolgende vooruitgang in tegnologie, soos die produksie van [[staal]] en [[steenkool]].
 
Na die Industriële RevolusieNywerheidsrevolusie is ongeveer 'n derde van die wêreldekonomie van vervaardigingsbedrywighede afgelei. Verskeie ontwikkelde lande en baie ontwikkelende lande (soos die [[Volksrepubliek van Sjina]], [[Indië]], ens) se ekonomieë is van die vervaardigingsbedryf afhanklik. Hierdie industrieë, asook die lande waar dit voorkom, is in 'n komplekse web van interafhanklikheid verweef.
 
Daar is sekere sektore wat nie aan die tegniese definisie van 'n industrie voldoen nie, maar tog as industrieë aangedui word. Voorbeelde hiervan is die toerisme-industrie, musiekindustrie, vermaaklikheidsindustrie, sagteware-industrie, ens.
 
== Verwysings ==