Verskil tussen weergawes van "Lhotse"

10 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k
Hersien
k (Hersien)
| Naam = Lhotse
| Foto = Lhotse-fromChukhungRi.jpg
| Foto onderskrif = Die suidelike wand van die Lhotse soos vanaf [[Chukhung Ri]] gesien
| Hoogte = 8&nbsp;516<ref name="peakbagger">{{en}} [http://www.peakbagger.com/peak.aspx?pid=10642 "Lhotse, China/Nepal"]. Peakbagger.com. Besoek op 20 Mei 2015.</ref>
| Ligging = [[Tibet]] ([[Volksrepubliek van Sjina]]) en [[Khumbu]] ([[Nepal]])
 
[[Lêer:Everest2.jpg|duimnael|links|Lhotse (regs), [[Berg Everest]] en Nuptse (voorgrond)]]
'''Lhotse''' ([[Nepali]]: ल्होत्से; [[Sjinees]]: 洛子峰; pinyin[[Pinyin]]: ''Luòzǐ Fēng''; [[TibetiesTibettaans]]: ལྷོ་རྩེ) is 'n [[berg]] in die [[Himalaja]] wat op die grens tussen [[Nepal]] en [[Tibet]] ([[Volksrepubliek van Sjina]]) geleë is. Met 'n hoogte van 8&nbsp;516&nbsp;meter is dit die vierde hoogste berg van [[Asië]] en die wêreld ná die [[Berg Everest]], die [[K2]] en die [[Kangchenjunga]]. Die Lhotse is 'n naburige berg van die Berg Everest en is deur die Everest se suidelike selle 7&nbsp;986&nbsp;m met hom verbind.
 
Die TibetiesTibettaanse naam van die berg beteken "suidspitssuidelike piek" en verwys ná die berg se affiliasie tot die Everest-massief.
 
== SpitseBergpieke ==
{| class="wikitable"
!Benaming
| F. Luchsinger, E. Reiss
|-
| Lhotse Middle (Lhotse West, Westelike tussenspitstussenpiek)
| 8&nbsp;410&nbsp;m
| 23 Mei 2001
| A. Bolotof, P. Kuznetsof, S. Timofeev, Y. Winogradski
|-
| Lhotse Middle (Oostelike tussenspitstussenpiek)
| 8&nbsp;372&nbsp;m
|
| nie bestyg nie
|-
| Lhotse Shar (OosspitsOostelike piek)
| 8&nbsp;382&nbsp;m
| 12 Mei 1970
| Sepp Mayerl, Rolf Walter
|-
|}