Verskil tussen weergawes van "Sikkim"

205 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
Bygewerk
k (Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|ru}} (2) using AWB (10861))
k (Bygewerk)
[[Lêer:Sikkim in India (disputed hatched).svg|thumbduimnael|250px|Ligging van Sikkim in Indië.]]
[[Lêer:Flag of Sikkim (1967-1975).svg|thumbduimnael|links|Vlag van die voormalige Koninkryk van Sikkim. (1967–1975)]]
 
'''Sikkim''' ([[Devanagari]]: सिक्किम, [[TibetiesTibettaans]]: འབྲས་མོ་ལྗོངས་) is 'n deelstaat in noordoostelike [[Indië]]. Dit grens in die noorde aan [[Volksrepubliek van Sjina|Sjina]] se outonome gebied [[Tibet]], in die weste aan [[Nepal]], in die ooste aan [[Bhoetan]] en in die suide aan die Indiese deelstaat [[Wes-Bengale]]. Die [[hoofstad]] en die grootste nedersetting is [[Gangtok]]. Die deelstaat het 'n bevolking van in 607 688 in 2011 gehad en met 'n oppervlakte van 7 096 km² is Sikkim een van die land se kleinste deelstate. Sedert 1975 is die gebied 'n Indiese deelstaat en tot 2005 was die gebied tussen Indië en [[Volksrepubliek van Sjina|Sjina]] omstrede.
 
{{Saadjie}}