Fredi Nest: Verskil tussen weergawes

529 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
Etikette: Selfoonbydrae Bydrae met mobiele program
No edit summary
|Geboorteplek = [[Johannesburg]], [[Suid-Afrika]]
|Sterftedatum = [[3 Julie]] [[2015]]
|Sterfteplek = [[TswanePretoria]], [[Suid-Afrika]]
|Beroep = Sanger en, skrywer
|Genre =
|Tipe stem =
|Instrumente =
|Aktiewe jare = 1995 - 20151995–2015
|Uitgewer =
|Invloede =
}}
 
'''Fredi Nester Esterhuizen''' ([[25 Maart]] [[1959]] - [[3 Julie]] [[2015]]) was 'n bekende [[Afrikaans]]e liedjieskrywer en sanger. Van sy populêre liedjies sluit in: ''Getoor'', ''Sê My'', ''Meer En Meer'', ''Hey DJ'' en ''Bly Net Naby My''. Sy verhoognaam, Fredi Nest, is 'n kombinasie van sy voornaam en eerste gedeelte van sy middelste naam.
 
== Biografie ==
In 1996 ontvang hy die IBA-prys vir ''Listen To Me'', as die mees gespeelde liedjie op gemeenskapradiostasies.
 
FrediNest woon tanshet in [[Cullinan]], naby [[Pretoria]] gewoon, waar hy vir homself 'n ateljee gebou het en wat ook vir CD-opnames en produksies beskikbaargebruik is.
 
Hy is in Mei 2015 met 'n breingewas gediagnoseer, waarna hy behandeling by die Steve Biko Akademiese-hospitaal in Pretoria ontvang het. Die kanker het egter vinnig na die res van sy liggaam versprei. Hy is op [[3 Julie]] [[2015]] by 'n plaaslike hospice oorlede.<ref>[http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/fredi-nest-verloor-kankerstryd/ Fredi Nest verloor kankerstryd], [[Maroela Media]], 3 Julie 2015</ref>
 
== Diskografie ==
== Sien ook ==
* [[Lys van Suid-Afrikaanse musikante]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.fredinestmusician.co.za/ Fredi Nest se amptelike webwerf]
* [http://www.youtube.com/watch?v=-b3X9djMF1I Video van Fredi Nest se leidjie "Hey DJ!"]
 
{{Saadjie|musiek}}
 
{{DEFAULTSORT:Nest, Fredi}}