Verskil tussen weergawes van "Steen (materiaal)"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 35 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q22731)
k
[[Lêer:DryStoneWallSwiss.jpg|thumb|Stene kan gebruik word om dinge mee te bou.]]
 
'n '''Steen''' is 'n harde materiaal met 'n [[mineraal|minerale]] samenstellingsamestelling (byvoorbeeld baksteen, [[beton]] of natuursteen). Oor die algemeen is stene groter as sandkorrels[[sand]]korrels, gruis en klippe, maar kleiner as rotse. Stene word gebruik om geboue, mure en ander strukture te bou.
 
Steen kan op verskillende wyses geproduseer of gemyn word:
* [[Mynbou|gemyn]] uit steengroewe (Natuursteen)
* gebak met [[klei]]
* gevorm met [[beton]]
* gemaak van [[kalk]] en [[sand]] (kalksandsteen)
 
{{Saadjie}}