Verskil tussen weergawes van "Campbell"

4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
 
==Geskiedenis==
Die dorpie het as 'n sendingstasie begin deur die [[Londense Sendinggenootskap]]. Die kerk is in [[1831]] gebou en was die eerste noord van die [[Oranjerivier]]. Die naam is later verander na Campbell ter ere van eerwaarde [[John Campbell]], direkteur van die Londense Sendinggenootskap. Die ou sendingkerk is nou 'n nasionale monument.
 
==Sien ook==