Verskil tussen weergawes van "MK"

3 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
spelling, taal
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q6716482)
k (spelling, taal)
==Programme==
Die volgende is gelys as programme op hul amptelike webwerf:
* 6@6 (Die ses gewildste videosvideo's van die week, soos gekies deur kykers, wat op hulle selfone of op die webwerf stem)
* AF ('n Skok "realiteitsrealiteitsprogram" program, baie soos Jackass op [[MTV]], waarin 'n groep mense waagtoertjies doen, mekaar seermaak, en vieslike dinge vir die kameras doen)
* AMP (Aanbieder Herman Pretorius voer onderhoude met Suid-Afrikaanse ''rock bands'')
* Gons (''Chat Show'', met Francois Nolte en Johrné van Huyssteen)
* Hip Hop (Mr Fat en DJ Azul se progarmprogram waarin hulle oor plaaslike ''Hip-hop'' vertel)
* JIP (Elana Afrika en Victor bied hierdie vermaakprogram wat ook op [[kykNET]] uitgesaai word aan)
* Kraakvars (Nuwe videosvideo's word hier vir die eerste keer op MK89 uitsaai)
* MK Awards Nominasies (Die videosvideo's vir die MK Awards (sien onder) word hier uitsaaiuitgesaai sodat beoordelaars (en ander mense) na die kandidate kan luister, voor hulle stem
* MKchat ('n program met lewendige gesels uit 'n internet geselskamerinternetgeselskamer en ook 'n DJ wat musiek in die agtergrond speel)
* Mullets (Twee mense, Eugene en Jaco, doen dinge wat meesal dieselfde is as AF)
* myMK (Mense se eie video-keusevideokeuse (wat kan gekies word op hulle webwerf) word hier uitgesaai)
* Petrolkop ([[Snotkop]] gesels met ander musikante, wat ook probeer om rond Chlorkop in 'n Mini Cooper S te jaag - hulle tye word op 'n muur gesteek en met mekaar vergelyk)
* Stook (Rowan Cloete krit nuwe DVD's CD's en Konsole-speletjies)
* Studio 1 (Gewilde groepe speel in 'n ateljee - aangebied deur Henré Pretorius en [[Lee-Ann Liebenberg]] - en baie verskillende ''charts'' word ook gelys)
* Trip (MK89 kuier elke week by 'n ander dorp of stad en vra plaaslike mense wat hulle wil hoor. Plekke waar hulle gekuier het sluisluit in [[Warmbad]] (Bela-Bela), [[Stellenbosch]], [[Londen]], [[Witbank]], en [[Ladismith]].)
 
==MK Awards==
Die kanaal se eerste toekenningsprogram, MK Awards 2007, is op [[19 Februarie]] uitgesaai.[http://www.mk89.co.za/articles/default.asp?ID=718]. Daar is tien kategorieë, wat strek van meer 'ernstige' kategorieë soos ''Beste Solo'' en ''Beste Groep'' tot ligte kategories soos ''Swakste Video''. Daar is 3 000 beoordelaars (die kanaal verwys na hulle as '"Judges"), wat bestaan uit gewone mense, wat op die webwerf of deur middel van hulle selfone registreer, en dan deur die kanaal gekies wasis. Daar was omstredenheid oor die feit dat slegs mense van die teikenouderdom van die kanaal as beoordelaars gekies is.
 
==Sien ook==
* [[kykNET Musiek]]
 
==Eksterne Skakelsskakels==
* [http://www.mk89.co.za MK se amptelike webwerf]
 
12 725

wysigings