Verskil tussen weergawes van "Shosholoza Meyl"

geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 2 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q3643636)
[[Lêer:Shosholoza Meyl roete 2012.svg|thumb|300px|Spoornetwerk van die Shosholoza Meyl.]]
 
'''Shosholoza Meyl''' is 'n afdeling van [[PRASA]] (''Passenger Rail Agency of South Africa'') wat lang-afstandlangafstand (inter-stadinterstedelike) passasiersdienste biedaanbied. Hulle bedryf verskeie [[trein]]e reg oorregoor [[Suid-Afrika]],<ref>http://www.spoornet.co.za/ShosholozaMeyl/index.jsp?link=Train%20Routes</ref> en vervoer nagenoeg 4 miljoen passasiers per jaar.<ref>http://www.transnet.co.za/BrowserDefault.aspx?tabid=599</ref> Voor 2009 het Shosholoza Meyl deel uitgemaak van [[Spoornet]], maar dit is ná die stigting van PRASA aan hulle oorgedra.
 
Die eerste deel van die naam, ''[[Shosholoza]]'' is 'n [[Zoeloe]]woord wat beteken "om vorentoe te beur". Dit is ook die naam van 'n gewilde Suid-Afrikaanse volksliedjie. ''Meyl'' is afgelei van ''mayili'' wat in die volksmond "langafstandtrein" beteken.
75 812

wysigings