Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

10 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
k
→‎Vanaf Onafhanklikheid tot Rewolusie: pogings onderneem > probeer
 
[[Lêer:Wpdms republic of texas.svg|duimnael|Die [[Republiek van Texas]] met geëiste gebiede]]
In 1835 het die Verenigde State pogings onderneemprobeer om Texas en Kalifornië van Meksiko te verkry. Op 2 Oktober 1835 het die [[Texaanse Onafhanklikheidsoorlog]] begin, wat op 21 April 1836 met die onafhanklikheid van die [[Republiek van Texas]], wat op 2 Maart 1836 gestig is, geëindig het. Tydens die [[‎Koekoorlog]] vanaf 16 April 1838 tot 9 Maart 1839 het Frankryk om ’n kompensasie vir ’n Franse bakkery, wat deur Meksikaanse beamptes verwoes is, geveg. Ná sentralisering van die regering is op 17 Januarie 1840 die [[Republiek van die Rio Grande]] gestig, wat reeds op 6 November 1840 geannekseer is. ’n Kort tyd later is op 16 Maart 1841 die [[Republiek van Yucatán]] gestig, wat ná die uitbreek van die [[Kasteoorlog]] deur die inheemse Maya-bevolking in 1847, militêre steun van Meksiko gesoek en ná die toestemming weer by Meksiko aangesluit het. Meksiko sou eers op 22 Januarie 1901 die hele Yucatan-skiereiland terugwen.
 
[[Lêer:Mexican Cession.png|duimnael|links|Die Meksikaanse sessie van 1848 volgens die [[Verdrag van Guadalupe Hidalgo]] ná die [[Meksikaans-Amerikaanse Oorlog]]]]
10 982

wysigings