Verskil tussen weergawes van "Louisiana"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
k
Bobby Jindal (Republikeinse Party) is op 20 Oktober 2007 as nuwe goewerneur van Louisiana verkies. Hy is die eerste Amerikaner van Indiese afkoms wat die amp van goewerneur in 'n VSA-deelstaat beklee.
 
== RegstelselRegering en regeringregstelsel ==
=== Regering op deelstaatvlak ===
Die hoofstad van Louisiana is Baton Rouge, sy goewerneur is [[Bobby Jindal]] van die [[Republikeinse Party]]. Die twee senatore is Mary Landrieu (Demokrate) en David Vitter (Republikeinse Party). Louisiana beskik oor sewe lede in die Amerikaanse Kongres, waarvan vyf Republikeine en twee Demokrate is.