Gewerweldes: Verskil tussen weergawes

35 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Wysigings deur 197.245.189.226 teruggerol na laaste weergawe deur Oesjaar)
No edit summary
}}
 
'''Gewerwelde diere''' (Vertebrata) is 'n groep [[dier]]e wat deel van die [[Chordata|rugstringdiere]] (Chordata) vorm. Hierdie diere het 'n rugmurgstring. Dit is 'n buigsame, staafvormig orgaan waaruit daar in die verloop van evolusie 'n werwelkolom ontwikkel het. Die eerste onderverdeling na Chordata is diere sonder, en diere met 'n skedel. Die gewerwelde diere is saam met die slymprikke diere met 'n skedel (''Craniata''). Alle diere wat nie gewerwelde diere is nie, word onder die versamelnaam [[ongewerweldes|ongewerwelde]] diere geken.
 
[[Soogdiere]] soos die [[mens]], en die [[reptiel]]e en [[voëls]] is gewerwelde diere.
22 781

wysigings