Verskil tussen weergawes van "Asiatiese olifant"

geen wysigingsopsomming nie
 
Die '''Indiese''' of '''Asiatiese olifant''' (''Elephas maximus'') is één van die drie nog lewende [[spesie]]s [[olifant]]e. Die spesie kom in [[Asië]] voor. Hulle is kleiner as die [[Afrika-olifante]] en kan ook makliker getem word. Mense het hulle oor die eeue as werksdiere ingespan. Dit is die nasionale dier van [[Indië]].
[[Lêer:Elefante-asiático no Zoológico de Sorocaba 3.JPG|200px|duimnael|Elephas maximus]]
 
== Subspesies ==
4

wysigings