Verskil tussen weergawes van "Koolstofmonoksied"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
Beter woord?
(Verbeter)
(Beter woord?)
}}
 
'''Koolstofmonoksied''' ([[Koolstof|C]][[suurstof|O]]) is 'n kleurlose, reuklose en smaaklose gas wat ietwateffens minder dig as [[lug]] is. Die gas is toksies vir mense as dit voorkom in konsentrasies wat groter is as 35 dele per miljoen (dpm). Koolstofmonoksied word vervaardig tydens die verbrandingsproses van [[binnebrandenjin]]s.
 
== Sien ook ==