Sekonde: Verskil tussen weergawes

11 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Skakel
k (Link GA is now handled by Wikidata, removed: {{Link GA|ja}} using AWB (10861))
(Skakel)
Die '''sekonde''' is die [[SI-stelsel|SI-eenheid]] vir die meting van [[tyd]]. Tradisioneel word 'n sekonde gedefinieer deur die feit dat daar 60 sekondes per minuut is, 60 minute per uur en nominaal 24 uur in 'n dag. Die sekonde was dus 1/86,400 van 'n [[sonnedag]] (sinodiese dag). Die moderne definisie is egter die tyd waarin daar 9 192 631 770 oorgange tussen die hiperfynvlakke van die grondtoestand van 'n Sesiumatoom by 'n temperatuur van 0K0[[Kelvin|K]] plaasvind.
 
Een internasionale sekonde is gelyk aan: