Verskil tussen weergawes van "Chinese karakter"

254 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Par 3
(Par 2)
(Par 3)
 
Die karakters word in Sjinees ''Hanzi'' (汉字 / 漢字) genoem, wat letterlike vertaal, "Han-karakters" beteken. Han verwys na die [[Han-dinastie]] (206v.C – 220n.C.) en is die naam wat die Sjinese gebruik om na hulleself te verwys. In Japannees staan die karakters as [[Kanji]] bekend.
 
Daar is letterlik tienduisende Sjinese karakters, hoewel die meeste van hulle net effens van mekaar verskil en slegs in historiese tekste te sien is. Studies in Sjina het getoon dat 3000 tot 4000 karakters normaalweg op 'n daaglikse basis gebruik word.
 
{{Saadjie}}