Verskil tussen weergawes van "Chinese karakter"

289 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Par 6
(Par 5)
(Par 6)
Verskeie Sjinese karakters word tot vandag toe in Japannees en Koreaans gebruik. Die onderwysvlak van 'n Japannese persoon word geëvalueer deur die aantal Sjinese karakters wat die persoon verstaan. As die betekenis van iets nie in Koreaans uitgedruk kan word nie, word dit algemeen met Sjinese karakters in hakkies toegelig. Voor 1446 het die Koreane slegs Sjinese karakters gebruik.
 
Sjinese karakters is logogramme; hulle verteenwoordig hoofsaaklik woorde[[woord]]e en nie klanke[[klank]]e nie. Meeste van die vroeër Sjinese karakters is piktogramme[[piktogram]]me – eenvoudige prentjies wat gebruik is om woorde aan te dui, maar min van die moderne Sjinese karakters is piktogramme. Baie van die moderne Sjinese karakters is 'n kombinasie van twee of meer eenvoudige karakters.
 
Sjinese karakters is 'n belangrike deel van die [[Oos-Asië|Oos-Asiatiese]] kultuur. Dit kan selfs as 'n abstrakte [[kuns]] bestempel word, omdat die uit lyne en punte bestaan. Die kuns om Sjinese karakters (of karakters van enige taal) te skryf, word [[kalligrafie]] genoem.
 
{{Saadjie}}