Verskil tussen weergawes van "Samoa-eilande"

151 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+ Kaart & Commons
k (Verplasing van 32 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q162126)
(+ Kaart & Commons)
| land 1 = Verenigde State
| land 1 admin afdelingstitel = [[Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika|Eilandgebied]]
| land 1 admin afdelings = [[Lêer:Flag of American Samoa.svg{{vlagland|20px]] [[Amerikaans-Samoa]]}}
| land 1 hoofstad = [[Pago Pago]]
| land 1 grootste stad = Pago Pago
}}
 
[[Lêer:Samoa islands 2002.gif|duimnael|links|300px|Kaart van die Samoa-eilande]]
Die '''Samoa-eilande''' ([[Engels]]: ''Samoan Islands'') bestaan uit die [[land]] [[Samoa]] en die [[Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika|eilandgebied]] [[Amerikaans-Samoa]], tussen [[Hawaii]] in die noorde en [[Nieu-Seeland]] in die suide. Die eilande is in die suide van [[Tokelau]] en in die noorde van [[Niue]], in die weste van die [[Cookeilande]] en in die ooste van [[Tonga]] en [[Wallis en Futuna]] geleë. Die Samoa-eilande het 'n bevolking van 250 100 in 2001 gehad het het 'n oppervlakte van 3 030 km².
 
Dele van die eilande is deur Louis Antoine de Bougainville in [[1768]] ontdek. In [[1899]] is die eilandgroep tussen die VSA en die [[Duitse Keiserryk]] verdeel. Tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]] is die westelike eilande deur [[Nieu-Seeland]] beset, wat deur die [[Volkebond]] 'n mandaat oor die eilande gekryontvang het. Hierdie eilande het op [[1 Januarie]] [[1962]] onafhanklik geword, terwyl die Amerikaanse deel 'n afhanklike gebied gebly het.
 
== Eksterne skakels ==
* {{CommonsKategorie-inlyn|Samoa Islands}}
 
{{Saadjie}}