Verskil tussen weergawes van "Autódromo Hermanos Rodríguez"

geen wysigingsopsomming nie
(Opgebou uit Brits)
|Record_class7 =
}}
Die '''Autódromo Hermanos Rodríguez''' (letterlik "Rodríguezbroers-renbaan") is 'n [[motorsport]]renbaan in [[Meksikostad]], [[Meksiko]], vernoem na die beroemde renjaersrenjaerbroers Ricardo en Pedro Rodríguez. Die baan het kort na sy opening sy naam gekry toe Ricardo Rodríguez tydens 'n oefening vir die 1962 Meksikaanse Grand Prix verongeluk het. Ricardo se broer Pedro het ook nege jaar later ook met sy lewe hier geboet.
 
Die renbaan is in die'n openbare park van die Magdalena Mixhuca Sportstad in die suidooste van Meksikostad geleë.
 
Die "NASCAR Nationwide-reeks" het by Autódromo Hermanos Rodríguez plaasgevind van die 2005-seisoen tot die 2008-seisoen. Martin Truex Jr. wen die ren in 2005 en Denny Hamlin in 2006. Vir die 2007-ren is die oorkruiseiland verwyder om verbysteekgeleenthede opin die pylvak en in draai 1 te verbeter, en [[Juan Pablo Montoya]] van [[Bogotá]], [[Colombia]] wenhet die ren gewen.
 
Die volle F1-baanuitleg by die Autódromo Hermanos Rodríguez is deur die A1 Grand Prix-reeks gebruik vanaf die 06–07 seisoen.
 
==Geskiedenis==
[[Lêer:Autódromo Hermanos Rodríguez 2015.svg|senter|550px|Autódromo Hermanos Rodríguez]]
Die baan is in 1962 in 'n openbare park gebou en het sy eerste [[Formule Een]] Grand Prix in dieselfde jaar aangebied, as 'n nie-kampioenskapswedren. Die volgende jaar het die [[Meksikaanse Grand Prix]] 'n volle wêreldkampioenskapsren geword. Die baan het deel van die F1-kalender gebly tot in 1970, toe toeskoueroorbesetting onveilige toestande veroorsaak het.
 
 
[[Lêer:Autódromo Hermanos Rodríguez 2015.svg|senter|550px|Uitleg van die Autódromo Hermanos Rodríguez]]
 
== Verwysings ==
98 742

wysigings