Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Lyttelton"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Beyers Naudé.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. [[Beyers Naudé]] as ywerige jong leraar van die NG gemeente Lyttelton.]]
[[Beeld:Dr Francis Geldenhuys.jpg|duimnael|regs|160px|Dr. F.E. O'Brien Geldenhuys, eerste leraar van die dogtergemeente Olifantsfontein.]]
 
Die '''NG gemeente Lyttelton''' is ’n gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in die suide van [[Pretoria]]. Dit is gestig as Pretoria-Suid, maar die naam is omstreeks 1950 verander na Lyttelton.
84 886

wysigings