Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Lyttelton"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Beyers Naudé.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. [[Beyers Naudé]] as ywerige jong leraar van die NG gemeente Lyttelton.]]
[[Beeld:Dr Francis Geldenhuys.jpg|duimnael|regs|160px|Dr. F.E. O'Brien Geldenhuys, eerste leraar van die dogtergemeente Olifantsfontein.]]
[[Beeld:Ds JJ Human.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. J.J. Human, leraar van 1957 tot 1962.]]
 
Die '''NG gemeente Lyttelton''' is ’n gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in die suide van [[Pretoria]]. Dit is gestig as Pretoria-Suid, maar die naam is omstreeks 1950 verander na Lyttelton.
 
In 1951 berig ''[[Ons gemeentelike feesalbum]]'': “Die afgelope jaar toon 'n inkomste van byna £5 000. Die kerkraad bestaan tans uit 24 ouderlinge en 23 diakens. Die ledetal oorskry reeds die 900-merk. 'n Aangename gees van samewerking een van die mooi eienskappe van die gemeente. Met die vinnige uitbreiding van Lyttelton sal 'n verdere afstigting eersdaags oorweeg moet word.”
 
== Enkele leraars ==
* Jan Johannes Human, 1955 - 1962
 
==Bronne==
84 883

wysigings