Verskil tussen weergawes van "Juan Pablo Montoya"

geen wysigingsopsomming nie
== Loopbaan ==
 
Juan het op die ouderdom van ses jaar met renstelle in Colombië begin deelneem en drie jaar later 'n nasionale kampioenskap gewen. Daarna het Montoya inaan verskeie formule kampioenskappe deelgeneem, onder andere, FormulaFormule Renault, FormulaFormule Vauxhall, FormulaFormule ThreeDrie (Britse Kampioenskap).
 
In 1998 wen hy die FormulaFormule 3000 Internasionale Kampioenskap (Nick Heidfeld was die naaswenner), terwyl hy vir die Williams Formule Een Span toetswerk (ontwikkeling) verrig. In 1999 skuifverhuis Montoya na die VSA en wen die CART Kampioenskap in sy eerste seisoen. In 2000 wen Montoya die Indianapolis 500 en skuifverskuif in 2001 na [[Formule Een]].
 
== Formule Een ==
 
In 2001 vervang Juan Montoya vir Jenson Button by die BMW WilliamsF1 Span. In slegs Montoya se derde wedren (BrazilBrasilië 2001) steek hy vir [[Michael Schumacher]] verby en neem die eerste plek in die wedren, ommaar is later in 'n botsing met Jos Verstappen betrokke teen raak enkon nie die wedren te voltooi nie.
 
Gedurende Montoya se eerste seisoen misverbeur hy op 'n paar geleenthede uit om sy eerste Grand Prix te wen, veral weens tegniese probleme (Hockenheim).
 
By die [[Italiaanse Grand Prix]] in Monza wen Montoya sy eerste wedren in sy eerste seisoen!.
 
2002 is nie 'n goeie jaar vir WilliamsF1 nie. Montoya wystoon egter sy staal in die kwalifiserende rondtes op Saterdae deur sewe "polevoorste positionswegspringposisies" in 'n ryagtermekaar te verower.
 
In 2003 wen Montoya byna die Wêreld KampioenskapWêreldkampioenskap na oorwinnings in [[Monaco Grand Prix|Monaco]] (Monte Carlo) en Hockenheim ([[Duitse Grand Prix|Duitsland]]). NaN 'n ongeluk met Barrichello in die VSA[[Verenigde State Grand Prix]] by Indianapolis is Montoya se kanse op die Kampioenskap verby.
 
Na interne struwelinge met die Williams Span, kondig Montoya vroeg in 2004 aan dat hy vanaf 2005 vir McLaren [[Mercedes-Benz|Mercedes]] sal ry. 2004 is 'n baie teleurstellende jaar vir Williams, maar Montoya wen sy laaste Grand Prix vir sy "ou" span in BrazilBrasilië aan die einde van die seisoen.
 
Vroeg in 2005 beseer Montoya sy skouer (verskeie bronne beweer in 'n tenniswedstryd, ander beweer op 'n motorfiets) en mis twee Grands Prix by sy nuwe McLaren span. Montoya wen drie Grands Prix vir McLaren in sy eerste jaar ([[Britse Grand Prix|Brittanje]], [[Italiaanse Grand Prix|Italië]] en [[Brasiliaanse Grand Prix|Brasilië]]).
 
Montoya se verhouding met die McLaren span vorder nie juis goed nie, en nadat McLaren nie in 2006 sy kontrak hernu nie, verlaat Montoya McLaren en Formule Een in die helfte van die seisoen (na die VSA Grand Prix).
84 277

wysigings