Verskil tussen weergawes van "Bergrivier"

1 greep verwyder ,  15 jaar gelede
typo
k
(typo)
[[Beeld:BergCanoe.jpg|thumb|right|250px|Bergrivier kanomarathon]] Die '''Bergrivier''' is die tweede grootste rivier in die provinsie [[Wes-Kaap]] in [[Suid-Afrika]]. Dit is naastenby 294 km lank met 'n opvanggebied van 7 715 km² en mond uit in die [[Atlantiese Oseaan]]. Omtrent 65 persent van die Bergrivierarea is onder [[landbou]]-aktiwiteite. Die hoofdorpe in die Bergrivierarea is [[VelddriftVelddrif]] en [[Laaiplek]] naby die kus, [[Piketberg]], [[Hopefield]], [[Moorreesburg]] en [[Darling]] meer binneland toe en [[Wellington]], [[Paarl]] en [[Franschhoek]] naby die oorsprong.
 
Die Bergrivier speel ook jaarliks in Julie gasheer vir een van die langste kanomarathons in die wêreld, die [[Bergrivier kanomarathon]].
Anonieme gebruiker