Verskil tussen weergawes van "Aboe Dhabi Grand Prix"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Abu Dhabi Grand Prix''' is 'n [[Formule Een]] motorwedren wat sedert 2009 jaarliks in [[Abu Dhabi]] in die [[Verenigde Arabiese Emirate]] plaasvind. Die Grand Prix word by die [[Yas Marina Renbaan-renbaan]], wat deur Hermann Tilke ontwerp is, gehou.
 
===Vorige wenners===
[[Lêer:Circuit Yas-Island.svg|duimnael|380px|Uitleg van Yas Marina Renbaan-renbaan]]
 
{| class="wikitable" style="font-size: 95%;"
81 698

wysigings