Ieper: Verskil tussen weergawes

317 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Verbeter en nog besig!
(Verbeter)
(Verbeter en nog besig!)
 
'''Ieper''' ([[Frans]]: ''Ypres'') is 'n [[België|Belgiese]] stad in die [[Vlaandere|Vlaamse]] provinsie [[Wes-Vlaandere]]. Die stad het 34 978 inwoners (2013). Ieper vervul 'n aantal ekonomiese en kulturele funksies op regionale vlak.
 
== Geskiedenis ==
Tydens die 14de eeu was dorp bekend vir sy vervaardiging van wol, linne en kantprodukte. [[Louis XIV van Frankryk]] het die dorp in 'n sterk fort omskep in 1688. Dit was een van die sterkste forte van die [[Lae lande]]. Later die stad se kommersiële waarde begin afneem.
 
== Eerste Wêreldoorlog ==
Daar het twee groot veldslagte plaadgevindplaasgevind tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]] wat die stad vernietig het. Die stad is leter herbou.
 
== Besienswaardighede ==