Verskil tussen weergawes van "Neopaganisme"

196 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
"YSEE_ritual.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur JuTa verwyder is omrede: No permission since 21 July 2015
("YSEE_ritual.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur JuTa verwyder is omrede: No permission since 21 July 2015)
[[Beeld:Neopaganism legal.PNG|thumb|right|250px|In die groen lande word 'n vorm van Neopaganisme erken as godsdiens: [[Armenië]], [[Australië]], [[Denemarke]], [[Letland]], [[Litaue]], [[Noorweë]], [[Oekraïne]], [[Rusland]], [[Spanje]], [[Swede]], [[Verenigde Koninkryk]], [[Verenigde State van Amerika]] en [[Ysland]].]]
[[Beeld:Hellen temple in Thessaloniki, Greece.png|thumb|right|250px|'N moderne [[Grieks]]e tempel in [[Thessaloniki]].]]
 
[[Beeld:YSEE ritual.jpg|thumb|right|250px|'n Religieuse seremonie by die jaarlikse ''Prometheia''-fees van die Griekse politeïstiese vereniging Hoogste Raad van Ethnikoi-Hellene in Junie 2006.]]
'''Neopaganisme''' is 'n oorkoepelende, maar nogtans onpresiese term wat gebruik word om 'n groot verskeidenheid uiteenlopende alternatiewe en Nieu-Heidense geloof- en praktykstelsels saam te snoer. Die term is 'n samestelling van die [[Griekse]] voorsetsel ''neo'' ("nieu-") en die [[Latyn|Latynse]] ''paganus'' (oorspronklik letterlik "bewoner van die platteland", later ook as 'n sinoniem vir heidense bewoners van die [[Romeinse Ryk]] gebruik) en dui slegs aan dat dit na nie-Christelike geloofstelsels verwys.
 
7 490

wysigings