Verskil tussen weergawes van "William Wallace"

734 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
'''William Wallace''' was 'n [[Skotland|Skotse]] [[ridder]] wat in die [[Middeleeue]] teen die [[Lys van monarge van Engeland|koning van Engeland]], [[Eduard I van Engeland|Eduard I]], geveg het. Hy is in ongeveer 1272 gebore en is op 23 Augustus 1305 deur die Engelse tereggestel. Skotland is deur Eduard opgeëis, maar Wallace het geweier om trou aan hom te sweer.
 
== Oorsprong ==
Daar is min oor Wallace geboorte en kinderjare bekend en dit is nie duidelik waar en wanneer hy gebore is nie. Sommige bronne gee sy geboorte as ongeveer 1272 aan, maar 'n boek wat in die 16de eeu gedruk is, genaamd ''History of William Wallace and Scottish Affairs'', beweer dat hy in 1276 gebore is. Volgens oorlewering is Wallace in Elderslie, naby [[Paisley]] in [[Renfrewshire]] gebore.<ref>Emmons, Jim. "William Wallace." World History: Ancient and Medieval Eras. ABC-CLIO, 2013. Web. 27 Feb. 2013.</ref><ref>World History: Ancient and Medieval Eras Feb. 27 2013</ref><ref>Gillingham, John. "Wallace, Sir William." World Book Student. World Book, 2013. Web. 27 Feb. 2013.</ref>
 
== Bibliografie ==
* Barrow, G.W.S. (1989), Kingship and Unity: Scotland 1000–1306, The New History of Scotland 2 (2nd ed.) Edinburgh University Press, ISBN 0-7486-0104-X, 4th edition (2005)
* Brown, Michael (2004), The Wars of Scotland 1214–1371, The New Edinburgh History of Scotland 4, Edinburgh University Press, ISBN 0-7486-1238-6
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}