Verskil tussen weergawes van "William Wallace"

859 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+ Inligtingskas
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Persoon
[[Lêer:William wallace.jpg|duimnael|240px|Sir William Wallace]]
| naam = William Wallace
| bynaam =
| beeld = William wallace.jpg
| beeldbeskrywing =
| onderskrif = Sir William Wallace
| geboortenaam =
| geboortedatum = ca. 1270
| geboorteplek = [[Elderslie]], [[Renfrewshire]], [[Skotland]]
| dood_datum = 23 Augustus 1305
| sterfteplek = Smithfield, [[Londen]], [[Middlesex]], [[Engeland]]
| ouers = Vader: Alan Wallace
| titel =
| nasionaliteit = {{vlagland|Skotland}}
| beroep = Bevelvoerder in die Skotse Oorloë van Onafhanklikheid
| ander =
| bekend =
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| godsdiens = [[Rooms-Katolieke Kerk]]
| huweliksmaat =
| kinders = Geen bekende
| webblad =
| handtekening =
}}
 
'''William Wallace''' was 'n [[Skotland|Skotse]] [[ridder]] wat in die [[Middeleeue]] teen die [[Lys van monarge van Engeland|koning van Engeland]], [[Eduard I van Engeland|Eduard I]], geveg het. Hy is in ongeveer 1272 gebore en is op 23 Augustus 1305 deur die Engelse tereggestel. Skotland is deur Eduard opgeëis, maar Wallace het geweier om trou aan hom te sweer.