Verskil tussen weergawes van "William Wallace"

geen wysigingsopsomming nie
('n Wysigingskonflik!)
Koning Eduard het aan Skotland 'n ooreenkoms gebied wat hulle sou toegelaat om 'n ondergeskikte Skotse koning te hê. Volgens die ooreenkoms moes die Skotse edelmanne voor hom kniel en trou aan hom sweer. Wallace het egter geweier en weerstand hierteen gebied.
 
Op 11 September 1297 gewenwen Wallace die slag van Stirling Bridge teen 'n veel groter Engelse mag. Die ses maande daarna lei hy 'n klopjag in die noorde van Engeland. Hy wou die stryd na Engelse grondgebied neem, om aan Eduard te wys dat Skotland dieselfde skade as wat hy aangerig het, suid van die grens kan aanrig.
 
Die [[Slag van Falkirk (1298)|slag van Falkirk]] volg op 1 April 1298, wat Eduard met behulp van sy swaar gewapende leër wen. Wallace vlug na die berge om die stryd van daar af voort te sit.