Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
Op kerklike gebied was hy vir sy volk in die vreemde 'n steunpilaar. Hy was verantwoordelik vir die bou die eerste NK kerk in Oos-Afrika, die [[NG gemeente Vergenoeg]] se kerkgebou op [[Eldoret]]. Die [[NG gemeente Loubser]] is in 1945 na hom vernoem. In [[Suidwes-Afrika]] moes hy dikwels per oskar reis om met die Afrikaners in aanraking te kom.
 
Weens verskeie aanvalle van [[malaria]] moes hy in 1935 na die Unie terugkeer. Hy het nooit getrou nie, maar was wel verloof aan 'n vrou wat hy in Oos-Afrika aan die dood afgestaan het. Ds. Loubser was die skrywer van 'n boekie, ''Onse uitgewekene''.
 
[[Kategorie:Predikante van die Nederduitse Gereformeerde Kerk]]
84 111

wysigings