Verskil tussen weergawes van "Merino"

4 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die '''merinoskaap''' is een van die bekendste [[skaap]]rasse ter wêreld. Merino's is veral bekend vir die kwaliteit van hulle [[wol]], hoewel hulle ook vir vleisproduksie aangehou word. Daar is twee soorte merinoskape: die met lang spiraalvormige horings (wat naby die kop groei) en die sonder horings (soms is klein stompies sigbaar).<ref>{{cite web|url=http://www.numei.com/aboutmerinowool.htm|title=Merino wool}}</ref> Die [[ooi]]e dra egter nie horings nie (net die ramme).
 
Die ras is oorspronklik van [[Alentejo]] in die suide van [[Portugal]], vanwaar dit aan [[Spanje]] bekendgestel is. Die wol van die skaap was reeds in die [[Middeleeue]] hoog aangeskryf. Vandag word Merinomerino's steeds as een van skaaprasse met die mooiste en sagste wol beskou.
 
Danksy die skaap se geplooide vel produseer dit ongeveer vyf kilogram wol per jaar. 'n Merino groei gemiddeld tien keer soveel haartjies per vierkante sentimeter as ander skape. Hulle is egter nie net vir die hoeveelheid wol wat hulle lewer bekend nie, maar ook vir die wol se kwaliteit. Die wol het 'n fyn tekstuur en is daarom vir verskeie toepassings geskik. Dit word onder anderemeer vir gordyne en die maak van klere aangewend (die wol is nie krap of jeukerig is nie).
 
Merino's moet ten minsteminstens een keer per jaar geskeer word, omdat hulle wol aanhou groei. Skape wat nie gereeld geskeer word nie, kan hitte-uitputting, probleme met mobiliteit en blindheid ondervind.<ref>{{citation|url=http://modernfarmer.com/2013/07/will-sheep/ |title=Will a Sheep’s Wool Grow Forever? |work=[[Modern Farmer (magazine)|Modern Farmer]]}}</ref>
 
Merino's floreer op skraps grasveld. Die ooie kan drie keer elke twee jaar lam (elke agt maande).
84 871

wysigings