Verskil tussen weergawes van "Merino"

34 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Merino sheep.png|frame|regs|Merinoskape'n Trop merinoskape]]
[[Lêer:Merino ram.JPG|duimnael|regs|'n Merinoram]]
 
Die ras is oorspronklik van [[Alentejo]] in die suide van [[Portugal]], vanwaar dit aan [[Spanje]] bekendgestel is. Die wol van die skaap was reeds in die [[Middeleeue]] hoog aangeskryf. Vandag word merino's steeds as een van skaaprasse met die mooiste en sagste wol beskou.
 
Danksy die skaap se geplooide vel produseer dit ongeveer vyf kilogram wol per jaar. 'n Merino groei gemiddeld tien keer soveel haartjies per vierkante sentimeter as ander skape. Hulle is egter nie net vir die hoeveelheid wol wat hulle lewer bekend nie, maar ook vir die wol se kwaliteit. Die wol het 'n fyn tekstuur en is daarom vir verskeie toepassings geskik. Dit word onder meer vir gordyne en die maak van [[klere]] aangewend. (dieOmdat wol isdit nie krapkrapperig of jeukerig is nie), word die wol veral vir [[sport]]drag aangewend.
 
Merino's moet minstens een keer per jaar geskeer word omdat hulle wol aanhou groei. Skape wat nie gereeld geskeer word nie, kan hitte-uitputting, probleme met mobiliteit en blindheid ondervind.<ref>{{citation|url=http://modernfarmer.com/2013/07/will-sheep/ |title=Will a Sheep’s Wool Grow Forever? |work=[[Modern Farmer (magazine)|Modern Farmer]]}}</ref>
 
Merino's floreer op skraps grasveld. Die ooie kan drie keer elke twee jaar lam (elke agt maande).