Verskil tussen weergawes van "Merino"

12 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Ultra-fine fleece.JPG|duimnael|links|Ultra-fyn vag]]
 
Suid-Afrika se skaap- en wolbedryf is min of meer in die jaarongeveer 1789 gevestig. Die eerste merino's, vier Spaanse Merino-ooie en twee -ramme, is deur die Nederlandse regering aan kol. R.J. Gordon geskenk. Van die eerste wolboere was die broers Van Reenen, J.F Reitz en [[Michiel van Breda|M. van Breda]].<ref>[http://www.mieliestronk.com/skaapwol.html Dankie, skaap!], [[Mieliestronk]], besoek op 7 Augustus 2015</ref>
 
Die Suid-Afrikaanse Vleismerino is 'n dubbeldoelras wat vir beide sy vleis en wol geteel is. Die wol se kwaliteit is nie so goed soos die van wolmerino's nie, maar die skaap het 'n groter karkas wat vleisproduksie verhoog. Die ras is van die Duitse Vleismerino ontwikkel. Die eerste Duitse Vleismerino, tien ooie en ’n ram, is in 1932 uit Duitsland ingevoer.