Verskil tussen weergawes van "Suid-Korea"

16 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Suid-Korea se 3 000 kilometer lange netwerk van snelweë bestaan uit snelweë (''expressways/motorways''), nasionale snelweë en ander sekondêre roetes. Die Koreanse Snelwegkorporasie bedryf die land se tolweë en belangrikste diensroetes.
 
"Korail" bedryf treindienste met gereelde dienste na al Korea se groot stede. 'n Spoorverbinding met Noord-Korea deur die Gyeongui en Donghae Bukbu lyne is in die herstelproses. Korea spog sedert 2004 met 'n hoëspoedtrein. Die KTX (Korea Train Express) bedryf gereelde sneldienste teen ongeveer 300 km per uur via die Honam en Gyeongby lyne na Korea se vernaamste stede, te wete Daejeon, Gwangju, Mokpo, Daegu en Busan.
 
Seoel, Busan, Daegu, Incheon, Gwangju en Daejoen het ondergrondse treine. Die "Seoel Metropolitan Subway" is een van die besigstes ter wêreld, bestaan uit tien lyne en 117 stasies en bedien 3,9 miljoen passasiers per dag. Die treine word deur Korail en die Seoul Metropolitan Rapid Transit Corporation (SMRT) bedryf.
 
Die hoof internasionale lughawehooflughawe staan bekend as die [[Incheon InternationalInternasionale AirportLughawe]]. Suid-Korea het 'n verdere agt internasionale lughawens en sewe plaaslike lughawens. [[Korean Air]] en die Asiana Airlines is Suid-Korea se vernaamste lugrederye[[lugredery]]e.
 
== Korea en Suid-Afrika ==
100 452

wysigings