Verskil tussen weergawes van "Graafskappe van Engeland"

k
+ skakel
(Skakels)
k (+ skakel)
Die graafskappe, of dit nou historiese administratiewe eenhede of die huidige seremoniële graafskappe is, dien as geografiese basis vir 'n aantal instellings soos polisie en brandweer, sportklubs en ander nie-regeringsorganisasies.
 
Vir possortering en -aflewering is Engeland tot 1996 in 48 postaliese graafskappe verdeel. Die Engelse posdiens ''[[Royal Mail]]'' het hierdie verdeling ten gunste van poskodes laat vaar.
 
[[Lêer:English non-metropolitan counties 2009.svg|left|thumb|300px|Die 77 Nie-metropolitaanse graafskappe]]