Verskil tussen weergawes van "1519"

120 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
(→‎Sterftes: Verbeter)
(→‎Gebeure: Verbeter)
* [[28 Junie]] – [[Karel V]] verkies as keiser van die [[Heilige Romeinse Ryk]].
* [[2 Julie]] – Alessandro Farnese (later Pous Paulus III) word biskop gewy.
* [[10 Augustus]] – [[Ferdinand Magellaan]] se vyf skepe vaar uit [[Sevilla]] in 'n poging om om die aardbol te vaar.
* [[1 Oktober]] – [[Giulio di Giuliano de' Medici]] (later [[Pous Clemens VII]]) word camerlengo van [[Pous Leo X]].