Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Swartland"

geen wysigingsopsomming nie
 
[[Lêer:Grafsteen JC le F Moorrees.jpg|duimnael|links|170px|Die grafsteen voor die kerkgebou van die NG moedergemeente Swartland van ds. J.C. le F. Moorrees, Swartland se leraar van 1833 tot 1881.]]
 
[[Beeld:Ds JD De V Horak.jpg|duimnael|170px|regs|Ds. J.D. De Villiers Horak, leraar van 1913 tot 1921.]]
 
[[Beeld:Ds HJ Pienaar.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. H.J. Pienaar, leraar van 1921 tot 1939.]]
 
[[Beeld:Ds LJ Heyns en gesin.jpg|duimnael|regs|270px|Ds. L.J. Heyns, hier afgeneem saam met sy gesin, was Swartland se leraar van 1930 tot 1938.]]
 
[[Beeld:Willie_Landman.jpg|duimnael|170px|regs|Ds. [[Willie Landman]], medeleraar van 1940 af, was in 1960 een van net vier stemme in die NG Kerk se Federale Raad wat ten gunste van die besluite van die [[Cottesloe-kerkeberaad]] was.]]
 
[[Beeld:Ds KW Heese.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. K.W. Heese, eggenoot van die skrywer [[Hester Heese]], leraar van 1943 tot 1946.]]
 
Die '''NG gemeente Swartland''', met sy middelpunt op die [[Swartland]]se dorp [[Malmesbury, Wes-Kaap|Malmesbury]], is die vyfde oudste gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]].
== Latere leraars ==
Ds. C. Rabie het ds. Moorrees opgevolg en was 30 jaar predikant hier. Gedurende sy dienstyd is die kerk vergroot en 'n nuwe pastorie gebou. Verder dien die volgende predikante tot omstreeks die gemeente se 200-jarige bestaan: Di. J. de V. Horak (1913-'21), H. Pienaar (1921-'39) – gedurende sy dienstyd word 'n nuwe pastorie gebou, orrel aangekoop en eerste medeleraar beroep, L. Heyns (1930-'38), J.F.D. Oosthuizen (1938-'42), [[Willie Landman|W.A. Landman]] (1940); dr. K.W. Heese (1943-'46), di. N.F. Treurnicht (1946-'50), J.G. du Plessis (1951) en L. Moolman (1951). In 1945 is die 200-jarige bestaan van die gemeente op luisterryke wyse gevier, terwyl die kerkgebou in 1950 teen groot koste opgeknap en 'n saal op Kalbaskraal gebou is.
 
== Galery van leraars ==
<gallery>
[[Beeld:Ds JD De V Horak.jpg|duimnael|170px|regs|Ds. J.D. De Villiers Horak, leraar van 1913 tot 1921.]]
[[Beeld:Ds HJ Pienaar.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. H.J. Pienaar, leraar van 1921 tot 1939.]]
[[Beeld:Ds LJ Heyns en gesin.jpg|duimnael|regs|270px|Ds. L.J. Heyns, hier afgeneem saam met sy gesin, was Swartland se leraar van 1930 tot 1938.]]
[[Beeld:Willie_Landman.jpg|duimnael|170px|regs|Ds. [[Willie Landman]], medeleraar van 1940 af, was in 1960 een van net vier stemme in die NG Kerk se Federale Raad wat ten gunste van die besluite van die [[Cottesloe-kerkeberaad]] was.]]
[[Beeld:Ds KW Heese.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. K.W. Heese, eggenoot van die skrywer [[Hester Heese]], leraar van 1943 tot 1946.]]
</gallery>
 
==Bronne==
85 663

wysigings