Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Swartland"

 
==Kerkskeuring==
[[Lêer:Liberale kerk Malmesbury.jpg|duimnael|linksregs|300px|Die liberale gemeente se kerkgebou en pastorie is reeds jare lank vervalle.]]
 
Op die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] se Kaapse sinode van [[1862]] het verskille in die kerk na vore begin tree tussen 'n meer konserwatiewe (of regsinnige) groep, aan die een kant, en 'n liberale (of vrysinnige) groep aan die ander kant. Die strydpunt het veral gehandel oor 'n meer ortodokse siening van die Bybel as onfeilbare woord van God (die regsinniges) teenoor die bybring van die rede en moderne uitlegmetodes in Bybel-interpretasie (die vrysinniges).
85 757

wysigings