Cornelia: Verskil tussen weergawes

19 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(nuwer sjasbloon)
No edit summary
| distrik = Fezile Dabi
| munisipaliteit = Mafube
| stigtingsdatum = [[19171894]]
| regeringstipe = <!-- Wyknommer -->
| leier_party = [[ANC]]
 
==Geskiedenis==
Die dorp is vernoem na Cornelia Mulder, die tweede vrou van President [[F.W. Reitz]] van die Oranje-Vrystaat. Die dorp is in 1894 gestig en in 1917 geproklameer, maar het eers in 1923 munisipale status ontvang. Die Afrikaanse Baptistekerk van Suid-Afrika het in Cornelia ontstaan. 'n Bekende oud-leraar van hierdie gemeente was [[Jurgens Lambrechts]], 'n bekende in vasvraprogramme op radio en TV vanaf die 1970's tot die 1990's.
 
==Omgewing==
[[PG du Plessis]], die bekende Suid-Afrikaanse dramaturg, is hier gebore. In 1955 het dr. AC Hoffman 'n belangrike fossielvonds op die plaas Uitzoek gemaak. Hy het die'n onderkaak van die ''chalicothere'' ontdek. Later is nog vondse gemaak. Die plaas is 10&nbsp;km noord van Cornelia.
 
==Sien ook==
110 669

wysigings