Verskil tussen weergawes van "Go Ahead Eagles"

Seisoen 2015/16
(Seisoen 2015/16)
stigting = [[3 Desember]] [[1902]]|
stadion = De Adelaarshorst, <br />[[Deventer]] |
kapasiteit = 810 000500 |
voorsitter = {{vlagikoon|NL}} [[Edwin Mulder]]|
afrigter = {{vlagikoon|NL}} [[Joop Gall]]|
}}
 
'''Go Ahead Eagles''' is 'n [[sokker]]span in [[Deventer]] ([[Nederland]]) wat in die [[Eerste divisie]] (die tweede nasionale liga) speel. ''Go Ahead'' was al vier keer die [[Eredivisie|kampioene van Nederland]] gewees. ''Go Ahead'' se tuisveld is die [[Adelaarshorst]] (kapasiteit: 810&nbsp;000500 toeskouers).
 
''Go Ahead'' het sterk mededinging met die naburige span [[PEC Zwolle]]. Die [[IJsselderby]] staan bekend as een van die die strafste [[Derby (sport)|derbys]] in Nederland.
In [[1987]] relegeer die klub na die ''Eerste divisie'' (hulle keer nog terug na die [[Eredivisie]] tusse [[1992]] en [[1996]]). Die klub word in sukses nu ook geklop deur die nuut mededinger [[FC Zwolle]], wat seer word betreur deur die ondersteuners.
 
Teenwordig klim ''Go Ahead'' weer uit die dal en probeer hulle die ''21e Premier League span'' te wees. Hulle probeer 'n [[Engeland|Engelse]] atmosfeer skep en sodoende meer ondersteuners te kry. In [[2013]] het die klub weer gepromoveer na die ''Eredivisie'', deur in die ''Nacompetitie'' [[FC Volendam]] uit te klop. In seisoen 2014/15 relegeer die klub weer na die ''Eerste divisie'', maar plaas die klub hom wel vir die [[UEFA Europa League|Europa League]] deur die ''Fairplay klassement'' (Go Ahead word geklop deur die [[Hongarye|Hongaarse]] span [[Ferencvaros]]). In [[2015]] brei hulle die stadion uit to 10.500 toeskouers.
 
== Erelys ==
1 253

wysigings