Verskil tussen weergawes van "Soutpansberg"

47 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 4 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q549377)
[[Lêer:Soutpansberg.jpg|thumb|regs|300px|'n Voetslaanroete in die Soutpansberg.]]
[[Lêer:Hanglip.jpg|thumb|regs|300px|Hanglip en radarstasie in die sentrale Soutpansberg, soos vanaf Louis Trichardt gesien. Op 1719m1719 m is dit 700m700 m hoër as die dorp en een van die bergreeks se opvallende hoogtes. Vlamdorings groei inop die voorgrond.]]
 
Die '''Soutpansberg''' is 'n bergreeks in die noordelike deel van [[Suid-Afrika]] in die teenwoordige provinsie [[Limpopo]]provinsie. Die bergreeks is ongeveer 130km130 km lank en strek in 'n oos/wes rigting. Die naam kom van die soutpanne wat die [[Voortrekkers]] daar ontdek het. Die hoogste piek is Lajuma (1753m1753 m). [[MakhadoLouis Trichardt, Limpopo|Louis Trichardt]] is net suid van die berg en die [[N1]] nasionale pad kruis die berg hier deur [[Wyliespoort]]. Die 70 m hoë [[Lajumawaterval]] is ook in die berg.
 
Die Blaauberg is aangrensend van die Soutpansberg, maar die geologie is verskillend.
83 339

wysigings