Verskil tussen weergawes van "Ocicat"

14 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
k
Opruim
k (Verplasing van 21 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q42685)
k (Opruim)
|opskrif4 =
|4 =
|opskrif5 = Pels
|5 = Kort
|opskrif6 = Patroon
|20 =
}}
 
Die '''Ocicat''' is ’n kortharige [[Lys van katrasse|katras]] wat soos ’n wilde kat lyk, maar geen "wilde" bloed het nie. Hy het die naam gekry vanweë sy ooreenkoms met die [[panterkat]] ([[Engels]]: ''ocelot''). Dit is een van die katte wat gebruik is in die ontwikkeling van ’n ander katras, die [[Cheetoh]].
 
== Geskiedenis ==
Die ras is ontwikkel deur [[Siamese kat]]te en [[Abessiniese kat]]te te kruis. Later is silwer, gestreepte [[Amerikaanse korthaarkat]]te bygevoeg om die kat sy silwer kleur te gee, asook sy beenstruktuur en merke.
 
Die eerste teler was Virginia Daly van die [[VSA|Amerikaanse]] staat [[Michigan]], wat in 1964 probeer het om ’n Siamese kat met Abessiniese [[kleurpunte]] te skep. Een van die katte van die tweede geslag was ’n kat met kolle met die naam Tonga. Die teler se dogter het hom die bynaam Ocicat gegee. Tonga is as ’n troeteldier verkoop, maar sy ouers het nog soortgelyke katte gehad en hulle het die teelbasis van die ras geword.<ref name="mckee2001">{{Citecite book|last=McKee |first=Bill |title=The Guide to Owning an Ocicat |publisher=TFH Publications |location=Neptune City, New Jersey |year=2001 |pages= |isbn=0-7938-2195-9 |oclc=47037281}}</ref> Ander telers het later dieselfde kruisteling-prosedure gevolg: Siamees met Abessiniese kat, en dan weer met Siamees. Later is die Amerikaanse korthaarkat bygevoeg, wat groter bene en nog ’n kleur, silwer, tot gevolg gehad het. Die kat het in 1987 kampioenskapstatus van die Cat Fanciers' Associaton in Amerika gekry.<ref name="thompson1999">{{Citecite book|first=Stephanie |last=Thompson |title=The Ocicat |publisher=Stephanie Thompson |location=Buenva Vista, CO |year=1999 |pages=14–15}}</ref> Vandag word dit wêreldwyd aangetref.
 
== Beskrywing ==
Die Ocicat kan twaalf kleure hê, onder meer sjokoladebruin, blou, laventel en ligbruin, en al twaalf kleure met silwer. Die katte het amandelvormige oë en ’n groot, sterk lyf en gespierde bene. Hulle is baie vriendelik, sosiaal en baasspelerig, ook met vreemdelinge, en party hou van water. Hulle het baie aandag nodig.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{Commonskategorie|Ocicat}}
* [http://www.cfainc.org/breeds/profiles/ocicat.html CFA-profiel]
* [http://www.ocicat.f2s.com/ Ocicat-databasis]
* [http://www.ocicatinfo.com/ Inligting oor die Ocicat ]
 
== Sien ook ==
[[Lys van katrasse]]
 
<br />
[[imageLêer:Crystal txt.png|20px|leftlinks]]<small><small>Hierdie artikel is vertaal van die [http[://en.wikipedia.org/wiki/:Ocicat |Engelse Wikipedia]]</small>
 
{{Katrasse}}