Verskil tussen weergawes van "Partiese Ryk"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(+ Inligtingskas & Kategorieë)
k
}}
 
Die '''Parthiese Ryk''' (247 v.C.–224 n.C., ook bekend as die '''Arsasidiese Ryk''') was ’n groot politieke en kulturele mag in Antieke [[Iran]].<ref name="Brosius">Brosius, Maria (2006), ''The Persians: An Introduction'', Londen & New York: Routledge, ISBN 0-415-32089-5</ref> Laasgenoemde naam is afgelei van [[Arsases I van Parthië]],<ref name="Brosius"/> wat die ryk in die middel [[3de eeu v.C.]] gestig het toe hy die streek Parthië in Noordoos-Iran verower het. Dié was toe ’n provinsie van die [[Persiese Ryk|SeleusidieseSeleukidiese Ryk]] wat gerebelleer het.
 
== Geskiedenis ==
[[Mithridates I van Parthië]] (omstreeks 171–138&nbsp;v.C.) het die ryk uitgebrei deur [[Medië]] en [[Mesopotamië]] van die SeleusidieseSeleukidiese Ryk af te neem. Op sy hoogtepunt het die Parthiese Ryk gestrek van die gebied noord van die [[Eufraat]], in wat nou Sentraaloos-[[Turkye]] is, tot Oos-Iran. Die ryk, wat aan die [[Syroete]] tussen die [[Romeinse Ryk]] en die [[Middellandse See]] gelê het, het ’n groot handelsentrum geword.
 
Die Parthe het die kuns, argitektuur en geloof van die [[Persië|Persiërs]], [[Grieke]] en ander streekkulture aangeneem. Die Arsasidiese heersers het die titel "koning van konings" gehad as deel van hul aanspraak as erfgename van die Achaemenidiese Ryk. Die magsetel het geskuif van [[Nisa (Turkmenistan)|Nisa]] na [[Ctesiphon]] aan die [[Tigris]] (suid van die hedendaagse [[Bagdad]] in [[Irak]]), hoewel ander stede ook as hoofstede gedien het.