Verskil tussen weergawes van "Pous Urbanus I"

k
ortografie: 'n
k (ortografie: 'n)
 
==Biografie==
Pous Urbanus I is gebore in [[Rome]] en oorlede op [[23 Mei]] [[230]]. In [[222]], die jaar waarin keiser [[Elagabalus]] deur ‘n'n sluipmoordenaar vermoor is, volg hy [[Pous Callixtus I]] op en word na sy dood opgevolg deur [[Pous Pontianus]].
 
Daar is nie veel oor sy lewe bekend nie. Hy word tradisioneel verbind met die [[heilige]] [[Cecilia]], die beskermheilige van musiek. [[Eusebius]] noem hom in sy kerkgeskiedenis. Die naam Urbanus beteken “beskaafde”.
==Verering==
Urbanus I word as [[martelaar]] en [[Heiliges in die Christendom|heilige]] vereer.
Daar word beweer dat Urbanus die beeld van ‘n'n afgod laat omval het deur gebed. Hy is daarna geslaan en gemartel voordat hy ter dood veroordeel is deur onthoofding.
Tydens die [[Middeleeue]] neem sy verering sulke ekstreme vorms aan dat die outoriteite dit aan bande probeer lê het. Met name in Duitstalige lande en die [[Elsas]] word hy vereer as die [[beskermheilige]] van die [[wynboer]]e, [[wingerd]]e, [[wyn]], die [[winter]] en [[kuiper]]s. Hy word aangeroep teen [[dronkenskap]], [[jig]], [[ryp]], [[onweer]] en [[bliksem]]. Hy is ook die [[beskermheilige]] van [[Maastricht]], [[Toledo]], [[Troyes]] en [[Valencia]].
 
Sy feesdag is [[25 Mei]]. Hy word vaak voorgestel met wyn en druiwe, ‘n'n gevalle afgod langs ‘n'n gebreekte suil, ‘n'n gesel, ‘n'n staak en sy afgekapte kop.
 
==Kuns==
Urbanus word in verskeie kunswerke voorgestel, meestal sittende met die [[tiara]], die pouslike mantel en ‘n'n swaard wat na die grond wys.
[http://www.bonner-muenster.de/basilika/rundgang_franz/pos18_2.jpg Hier ‘n'n voorbeeld van so ‘n'n afbeelding.] Verder word hy ook voorgestel met pouslike mantel, ‘n'n myter, ‘n'n bybel en ‘n'n tros druiwe. Soos hier: [http://www.wilsonsalmanac.com/images2/urban3.jpg 1]
 
==Eksterne skakels==
12 721

wysigings