Verskil tussen weergawes van "Simbool"

2 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k
ortografie: 'n
k (Wysigings deur 188.48.182.155 teruggerol na laaste weergawe deur Naudefj)
k (ortografie: 'n)
'n Simbool kan ook 'n verkleinde prentjie wees (soos 'n ikoon op rekenaars), of 'n patroon of kleur, bv., die olyftakkie wat vrede verteenwoordig.
 
'n Simbool kan ook 'n gewone gedrukte of geskrewe teken wees, wat gebruik word om iets te verteenwoordig (behalwe klanke van 'n taal). Voorbeelde hiervan is die wiskundige simbole π en + wat die Pi-getal en die sommering voorstel. Ander voorbeelde is geldeenheidsimbole soos R, € en £. Daar is ook chemiese simbole vir die basiese elemente, ens. ‘n'n Groot versameling simbole kan gevind word in die padtekens wat gebruik word binne 'n bepaalde land.
 
Simbole kan ook ander konsepte verteenwoordig soos klanke, woorde en uitdrukkings. Die lui van 'n klokkie of die slag van die regter se hamer is ook simbolies. Om presies te wees, elke woord in elke taal is 'n simbool van een of ander konsep of verwantskap tussen konsepte.
12 721

wysigings